For official Government information about COVID-19, please visit www.sacoronavirus.co.za

OUTsurance OUTsurance
08 600 60 000
Start a quote SUBMIT A CLAIM Log in
  • Products
  • Claims
  • My Policy
  • Contact Us
  • Helping SA OUT: COVID-19
  • WIN with OUTvest
  • Insure your car, home  and contents Insure your car, home and contents
  • Cars and other vehicles
  • Home contents
  • Buildings
  • Portable items (OUT-and-About)
  • Motor warranty
  • Other products
  • Insure your life Insure your life
  • Life
  • Funeral
  • On-demand life cover (OUTthere)
  • Insure your business Insure your business
  • Business insurance
  • Fleet insurance
  • Agricultural insurance
  • Engineering insurance
  • Motor traders insurance
  • Hospitality insurance
  • Contractors all risk insurance
  • Insure your pet Insure your pet
  • Pet insurance
  • Invest with OUTvest Invest with OUTvest
  • OUTvest has simplified investing with a revolutionary digital investment product that offers advice.

    Find out more

  • #RetireWithARaise #RetireWithARaise
  • Transfer your Retirement Annuity or Preservation Fund to OUTvest and you could WIN a bonus amount of R100k in your fund.

    Enter or find out more

Start a quote SUBMIT A CLAIM

Versekering

OUTsurance is 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse versekeringsmaatskappy wat bekostigbare versekering aan individue sowel as besighede bied.

Ons bied 'n reeks omvattende versekeringsprodukte, wat motorversekering, huisinhoudversekering, geboueversekering asook besigheidsversekering insluit.

  • By OUTsurance word jou versekeringspremie volgens jou unieke risikoprofiel bereken. Dit beteken dat lae risiko kliënte laer premies kry en nie betaal vir ander se hoë risiko's nie.'n Makelaar kan nie 'n OUTsurance polis verkoop nie - jy kry dus uitstekende waarde vir geld, juis omdat jy direk met ons skakel en geen makelaarsfooie of kommissie hoef te betaal nie.
  • OUTsurance waarborg jou versekeringspremie vir 12 maande, ongeag of jy 'n eis instel of nie.
  • Jy kies 'n lae, vaste bybetaling wat jou sak pas. Boonop bly jou bybetaling dieselfde, ongeag die waarde of aard van jou eis.
  • Indien jy vir drie jaar nie 'n eis instel nie, betaal ons 10% van jou premies terug in 'n kontant OUTbonus.

Motorversekering

By OUTsurance gaan ons uit ons pad uit om jou te help geld spaar op jou motorversekering. Met ons omvattende pakket kan jy gerus wees dat jy altyd die beste dekking sal ontvang. Ons het seker gemaak dat jou motor gedek is in geval van motorongelukke, diefstal, kapings en selfs teen opsetlike skade aan jou voertuig deur iemand anders. Dekking teen haelskade word ook outomaties ingesluit. Ons verseker boonop jou kar teen enige skade wat veroorsaak is deur ‘n vloed, ontploffings asook brandskade.

Huisinhoudversekering en geboueversekering

OUTsurance bied huisinhoudversekering vir al die items binne jou huis. Dit beteken dat jy volkome gemoedsrus kan geniet omdat al jou kosbare items - van jou breekware tot jou duur TV, voldoende verseker is. Jy kan gebouversekering uitneem om seker te maak dat die struktuur van jou huis, buitegeboue en ook ander permanente toebehore en verbeteringe voldoende gedek is.

Besigheidsversekering

Business OUTsurance bied uitstekende besigheidsversekering vir jou besigheid, ongeag die grootte of aard van jou besigheid. Ons bied omvattende besigheidsversekering vir jou besigheidsvoertuie, die geboue op jou besigheidsperseel, asook items wat jy buite die kantoor sou gebruik. Ons bied ook versekering vir jou kantoorinhoud, besigheidsvoorraad, asook alleenstaande dekking vir elektroniese toerusting.

Kry 'n versekeringskwotasie vandag nog en spaar op jou korttermynversekering.

Home | Versekering
  • Insurance offering
  • Cars, home and contents insurance
  • Life insurance
  • Business insurance
  • Help@OUT
  • Panic assistance
  • Roadside assistance
  • Home assistance
  • Request a pointsman
  • Why OUTsurance
  • The OUTbonus
  • Refer-and-Earn
  • Testimonials
  • Our app and digital services
  • Campaign
  • About us
  • Who we are
  • Careers
  • Sponsorship and CSI
  • Financial results
  • BBBEE statement
  • OUTworld
Instagram Instagram Facebook Facebook Twitter Twitter Linkedin Linkedin Youtube Youtube
Contact us Legal documents Disclaimer Privacy policy Sitemap

OUTsurance Insurance Company Limited and OUTsurance Life Insurance Company Limited - a member of the Rand Merchant Investment Holdings (RMI) Group and a licensed insurer and financial services provider (FSP 896)

Done
Get a quote for my
  • Vehicles
  • Vehicles
    Vehicles
  • Contents & buildings
    Contents & buildings
  • Life insurance
    Life insurance
  • Funeral
    Funeral
  • Business
    Business
  • Pet
    Pet
  • Motor warranty
    Motor warranty
  • Cellphone
    Cellphone
  • Laptop
    Laptop
  • Jewellery
    Jewellery
  • Cameras
    Cameras
  • Glasses
    Glasses
  • Other portable items
    Other portable items
icon
Improve your experience
Upgrade to the latest version of Microsoft Edge or use Google Chrome for a better experience.
We use cookies

We use cookies to optimise the user experience. Tell me more

Dismiss