OUTsurance – Personal and Business Insurance OUTsurance – Personal and Business Insurance OUTsurance – Personal and Business Insurance Get an Insurance Quote
My Facility My Insurance Facility Login
OUTsurance Search
OUTsurance – Personal and Business Insurance
OUTsurance – Personal and Business Insurance
Search
Proudly South African
Pointsmen

Helping SA OUT

OUTride

Gun Run

OUTsurance KZN Expedition

Buddy@OUT

Versekering en Motorversekering

Versekering en Motorversekering

Versekering en Motor versekering Kwotasie Kliek hier vir 'n Versekering en Motor versekering Kwotasie Versekering en Motor versekering Kwotasie

OUTsurance is een van die versekeringleiers in Suid-Afrika, danksy die maatskappy se tweevoudige benadering wanneer dit kom by korttermynversekering en motorversekering.

OUTsurance het die mark in 1998 betree met ‘n aggressiewe bemarkingstrategie wat die klem gelê het op ‘n direkte verhouding tussen kliënte en die versekeringverskaffer, en die belofte om versekeringkliente to beloon deur ‘n deel van hul maandelikse premies terug te besorg, as hulle geen eise vir ‘n spesifieke tydperk gemaak het nie.

OUTsurance het ‘n omvattende reeks versekeringprodukte wat alle versekeringsbehoeftes behels. Die produkte sluit korttermynversekering (huisinhoud dekking, persoonlike dekking, persoonlike ongevalle dekking, persoonlike regsaanspreeklikheid, besigheidsdekking, ens.) asook motorversekering in.

Een van die belangrikste redes om OUTsurance vir jou versekeringsbehoeftes te gebruik, is die feit dat hulle direk met hulle kliënte handel. Daar word nie gebruik gemaak van makelaars nie; dus spaar kliënte geld op hul premies. Daar is ook laer administratiewe koste juis as gevolg hiervan.

Kwotasies op algemene korttermynversekering, insluitend motorversekering, kan op die OUTsurance webwerf gekry word en ook deur middel van ‘n vinnige telefoonoproep. Dieselfde geld vir eise – dit is altyd baie maklik om eise en ander administratiewe take uit te voer.

As ‘n versekeringsklient van OUTsurance kry jy ook gratis ondersteuningsdienste as deel van jou polis. Dit behels 24-uur nooddienste as jy ‘n motorversekeringpolis het.

OUTsurance is deel van die FirstRand finansiële groep wat hulle in gevolglik toegang gee tot finansiële hulpbronne om vir alle kliënte persoonlik te sorg. Die resultaat is ‘n korttermynversekering- of motorversekeringpolis wat jou behoeftes pas.

OUTsurance is ook betrokke in gemeenskapsprojekte om die lewenskwaliteit van nie net hul kliënte nie, maar ook die wyer gemeenskap te bevorder.

Versekering en Motor versekering Kwotasie Kliek hier vir 'n Versekering en Motor versekering Kwotasie Versekering en Motor versekering Kwotasie

Insurance | Auto Insurance | Car Insurance | Company Insurance | Home Insurance | Short Term Insurance

Contact Details for OUTsurance
Sales:
08 600 60 000
Client Care & Claims:
08 600 70 000
HELP@OUT:
08 600 80 000
International:
+27 12 673 3000
Web Support:
08 600 60 006


 

: : Printable Version : :